Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Oorsig van Nahum

NAHUM

OORSIG

  • 1

    • God se wraak teen sy vyande (1-7)

      • God vereis uitsluitlike toegewydheid (2)

      • Jehovah hou dié in gedagte wat by hom beskerming soek (7)

    • Nineve sal vernietig word (8-14)

      • Vernietiging sal nie tweede keer hoef te kom nie (9)

    • Goeie nuus verkondig vir Juda (15)

  • 2

    • Nineve sal verwoes word (1-13)

      • “Poorte van die riviere sal oopgemaak word” (6)

  • 3

    • “Dit sal sleg gaan met die stad van bloedskuld!” (1-19)

      • Redes vir Nineve se oordeel (1-7)

      • Nineve sal soos No-Amon val (8-12)

      • Nineve se val onvermydelik (13-19)

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel