Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling Oorsig van Sagaria SAGARIA OORSIG 1 Versoek om na Jehovah terug te keer (1-6) ‘Keer terug na my, en ek sal na julle terugkeer’ (3) Visioen 1: Perderuiters tussen mirtebome (7-17) “Jehovah sal Sion weer vertroos” (17) Visioen 2: Vier horings en vier ambagsmanne (18-21) 2 Visioen 3: Man met maatlyn (1-13) Jerusalem sal gemeet word (2) Jehovah, ‘muur van vuur rondom haar’ (5) God se oogappel (8) Baie nasies sal by Jehovah aansluit (11) 3 Visioen 4: Hoëpriester se klere vervang (1-10) Satan staan hoëpriester Josua teë (1) “Ek stuur my kneg, die Spruit!” (8) 4 Visioen 5: Lampstaander en twee olyfbome (1-14) ‘Nie deur krag nie, maar deur my gees’ (6) Dag van klein begin nie onbelangrik nie (10) 5 Visioen 6: Vlieënde boekrol (1-4) Visioen 7: Efa-houer (5-11) Vrou met naam Goddeloosheid (8) Houer na Sinear geneem (9-11) 6 Visioen 8: Vier strydwaens (1-8) Spruit sal koning en priester wees (9-15) 7 Jehovah veroordeel vaste wat nie opreg is nie (1-14) ‘Het julle werklik vir my gevas?’ (5) ‘Behandel mekaar met geregtigheid, lojale liefde en genade’ (9) 8 Jehovah gee Sion vrede en waarheid (1-23) Jerusalem, “stad van waarheid” (3) “Praat die waarheid met mekaar” (16) Vaste word feeste (18, 19) ‘Laat ons Jehovah dien’ (21) Tien manne gryp kleed van Jood vas (23) 9 God se oordeel teen omliggende nasies (1-8) Koms van Sion se koning (9, 10) Nederige koning wat op donkie ry (9) Jehovah se volk sal vrygelaat word (11-17) 10 Vra Jehovah, nie valse gode nie, vir reën (1, 2) Jehovah verenig sy volk (3-12) Sleutelpersoon uit huis van Juda (3, 4) 11 Gevolge omdat God se ware herder verwerp is (1-17) “Wees ’n herder vir die kudde slagskape” (4) Twee stawwe: Lieflikheid en Eenheid (7) Herder se loon: 30 silwerstukke (12) Geld in skatkamer gegooi (13) 12 Jehovah sal Juda en Jerusalem verdedig (1-9) Jerusalem, “swaar klip” (3) Gehuil oor een wat deurboor is (10-14) 13 Afgode en valse profete verwyder (1-6) Valse profete sal hulle skaam (4-6) Herder sal geslaan word (7-9) Derde deel sal gesuiwer word (9) 14 Ware aanbidding sal oorwin (1-21) Olyfberg sal middeldeur skeur (4) Jehovah sal een wees, en sy naam een (9) Plaag sal Jerusalem se teenstanders tref (12-15) Huttefees gevier (16-19) Elke pot sal vir Jehovah heilig wees (20, 21)