Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Oorsig van Maleagi

MALEAGI

OORSIG

  • 1

    • Jehovah se liefde vir sy volk (1-5)

    • Priesters bring gebreklike offers (6-14)

      • God se naam sal groot wees onder nasies (11)

  • 2

    • Priesters leer volk nie (1-9)

      • Priesters se lippe moet kennis bewaar (7)

    • Volk skuldig aan onregverdige egskeiding (10-17)

      • “‘Ek haat egskeiding,’ sê Jehovah” (16)

  • 3

    • Ware Heer kom om sy tempel te reinig (1-5)

      • Boodskapper van verbond (1)

    • Aansporing om na Jehovah terug te keer (6-12)

      • Jehovah verander nie (6)

      • “Keer terug na my, en ek sal na julle terugkeer” (7)

      • ‘Bring hele tiende, en Jehovah sal seëninge uitstort’ (10)

    • Regverdige en goddelose (13-18)

      • Gedenkboek voor God geskryf (16)

      • Verskil tussen regverdige en goddelose (18)

  • 4

    • Elia kom voor Jehovah se dag (1-6)

      • “Son van regverdigheid sal skyn” (2)

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel