Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling Oorsig van Johannes JOHANNES OORSIG 1 Die Woord het vlees geword (1-18) Getuienis van Johannes die Doper (19-28) Jesus, die Lam van God (29-34) Jesus se eerste dissipels (35-42) Filippus en Natanael (43-51) 2 Troue in Kana; water in wyn verander (1-12) Jesus reinig die tempel (13-22) Jesus weet wat in die mens is (23-25) 3 Jesus en Nikodemus (1-21) Weer gebore (3-8) God het die wêreld liefgehad (16) Johannes se laaste getuienis oor Jesus (22-30) Die een wat van bo kom (31-36) 4 Jesus en die Samaritaanse vrou (1-38) Aanbid God “met gees en waarheid” (23, 24) Baie Samaritane glo in Jesus (39-42) Jesus genees ’n amptenaar se seun (43-54) 5 Siek man by Betsata genees (1-18) Vader het Jesus gesag gegee (19-24) Dooies sal Jesus se stem hoor (25-30) Getuienis oor Jesus (31-47) 6 Jesus voed 5 000 (1-15) Jesus loop op water (16-21) Jesus, “die brood van die lewe” (22-59) Jesus se woorde laat baie mense struikel (60-71) 7 Jesus by die Loofhuttefees (1-13) Jesus leer mense by die fees (14-24) Verskillende opinies oor die Christus (25-52) 8 Die Vader getuig oor Jesus (12-30) Jesus, “die lig van die wêreld” (12) Kinders van Abraham (31-41) “Die waarheid sal julle vrymaak” (32) Kinders van die Duiwel (42-47) Jesus en Abraham (48-59) 9 Jesus genees man wat blind gebore is (1-12) Fariseërs ondervra man wat genees is (13-34) Blindheid van die Fariseërs (35-41) 10 Die herder en die skaapkrale (1-21) Jesus is die goeie herder (11-15) “Ek het ander skape” (16) Jode kry Jesus by die Toewydingsfees (22-39) Baie Jode weier om te glo (24-26) “My skape luister na my stem” (27) Seun in eenheid met Vader (30, 38) Baie oorkant die Jordaan glo (40-42) 11 Lasarus se dood (1-16) Jesus vertroos Marta en Maria (17-37) Jesus wek Lasarus op (38-44) Plan om Jesus dood te maak (45-57) 12 Maria gooi olie op Jesus se voete (1-11) Jesus kom Jerusalem triomfantlik binne (12-19) Jesus voorspel sy dood (20-37) Jode se gebrek aan geloof vervul profesie (38-43) Jesus het gekom om die wêreld te red (44-50) 13 Jesus was sy dissipels se voete (1-20) Jesus identifiseer Judas as verraaier (21-30) Nuwe gebod (31-35) “As julle liefde vir mekaar het” (35) Jesus voorspel dat Petrus hom sal verloën (36-38) 14 Jesus, die enigste weg tot die Vader (1-14) ‘Ek is die weg, die waarheid, die lewe’ (6) Jesus belowe heilige gees (15-31) “Die Vader is groter as ek” (28) 15 Illustrasie van ware wingerdstok (1-10) Gebod om lief te hê soos Christus (11-17) ‘Niemand het groter liefde as dit nie’ (13) Die wêreld haat Jesus se dissipels (18-27) 16 Dissipels sal dalk doodgemaak word (1-4a) Werk van die heilige gees (4b-16) Dissipels se hartseer sal in vreugde verander (17-24) Jesus het die wêreld oorwin (25-33) 17 Jesus se laaste gebed saam met apostels (1-26) Leer ken God om ewige lewe te ontvang (3) Christene geen deel van wêreld (14-16) “U woord is die waarheid” (17) ‘Ek het u naam bekend gemaak’ (26) 18 Judas verraai Jesus (1-9) Petrus gebruik ’n swaard (10, 11) Jesus na Annas geneem (12-14) Petrus verloën Jesus eerste keer (15-18) Jesus voor Annas (19-24) Petrus verloën Jesus tweede en derde keer (25-27) Jesus voor Pilatus (28-40) ‘My Koninkryk geen deel van hierdie wêreld’ (36) 19 Jesus met ’n gésel geslaan en bespot (1-7) Pilatus ondervra Jesus weer (8-16a) Jesus aan ’n paal gehang by Golgota (16b-24) Jesus tref reëlings vir sy ma (25-27) Jesus se dood (28-37) Jesus word begrawe (38-42) 20 Die leë graf (1-10) Jesus verskyn aan Maria Magdalena (11-18) Jesus verskyn aan sy dissipels (19-23) Tomas twyfel maar glo later (24-29) Doel van hierdie boekrol (30, 31) 21 Jesus verskyn aan sy dissipels (1-14) Petrus bevestig sy liefde vir Jesus (15-19) “Voed my skapies” (17) Toekoms van Jesus se geliefde dissipel (20-23) Slot (24, 25)