Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling Oorsig van Handelinge HANDELINGE OORSIG 1 Aan Teofilus (1-5) Getuies tot aan die eindes van die aarde (6-8) Jesus vaar op na die hemel (9-11) Dissipels kom in eenheid bymekaar (12-14) Mattias gekies om Judas te vervang (15-26) 2 Heilige gees uitgestort by Pinkster (1-13) Petrus se toespraak (14-36) Skares reageer op Petrus se toespraak (37-41) 3 000 gedoop (41) Christelike broederskap (42-47) 3 Petrus genees ’n verlamde bedelaar (1-10) Petrus praat by Pilaargang van Salomo (11-26) “Wanneer alle dinge herstel word” (21) ’n Profeet soos Moses (22) 4 Petrus en Johannes word gearresteer (1-4) Aantal gelowiges groei tot 5 000 manne (4) Verhoor voor die Sanhedrin (5-22) ‘Ons kan nie ophou praat nie’ (20) Gebed om moedig te wees (23-31) Dissipels deel besittings (32-37) 5 Ananias en Saffira (1-11) Apostels doen baie wonderwerke (12-16) Gevange geneem en vrygelaat (17-21a) Weer voor die Sanhedrin (21b-32) ‘Eerder aan God gehoorsaam as aan mense’ (29) Gamaliël se raad (33-40) Predikingswerk van huis tot huis (41, 42) 6 Sewe manne gekies om te dien (1-7) Stefanus aangekla van laster (8-15) 7 Stefanus praat voor die Sanhedrin (1-53) Tydperk van die aartsvaders (2-16) Moses se leierskap; Israel se afgodediens (17-43) God woon nie in mensgemaakte tempels nie (44-50) Stefanus met klippe doodgegooi (54-60) 8 Saulus die vervolger (1-3) Filippus is produktief in Samaria (4-13) Petrus en Johannes na Samaria gestuur (14-17) Simon probeer heilige gees koop (18-25) Die Etiopiese eunug (26-40) 9 Saulus op die pad na Damaskus (1-9) Ananias gestuur om Saulus te help (10-19a) Saulus preek oor Jesus in Damaskus (19b-25) Saulus besoek Jerusalem (26-31) Petrus genees Eneas (32-35) Vrygewige Dorkas opgewek (36-43) 10 Kornelius se visioen (1-8) Petrus se visioen van gereinigde diere (9-16) Petrus besoek Kornelius (17-33) Petrus verkondig goeie nuus aan mense van die nasies (34-43) ‘God is nie partydig nie’ (34, 35) Mense van die nasies ontvang heilige gees en word gedoop (44-48) 11 Petrus vertel die apostels wat gebeur het (1-18) Barnabas en Saulus in Antiogië van Sirië (19-26) Dissipels vir die eerste keer Christene genoem (26) Agabus voorspel hongersnood (27-30) 12 Jakobus doodgemaak; Petrus in die tronk (1-5) Petrus wonderdadig vrygelaat (6-19) Herodes deur ’n engel getref (20-25) 13 Barnabas en Saulus as sendelinge gestuur (1-3) Bediening op Siprus (4-12) Paulus se toespraak in Antiogië van Pisidië (13-41) Profetiese opdrag om vir die nasies te preek (42-52) 14 Toename en teenstand in Ikonium (1-7) Mense in Listra dink Paulus en Barnabas is gode (8-18) Paulus met klippe gegooi, lewe nog (19, 20) Gemeentes word versterk (21-23) Terug na Antiogië van Sirië (24-28) 15 Onenigheid in Antiogië oor besnydenis (1, 2) Kwessie na Jerusalem geneem (3-5) Apostels en ouermanne kom bymekaar (6-21) Brief van die bestuursliggaam (22-29) Bly weg van bloed (28, 29) Gemeentes aangemoedig deur brief (30-35) Paulus en Barnabas gaan uitmekaar (36-41) 16 Paulus kies Timoteus (1-5) Visioen van die Masedoniese man (6-10) Lidia se bekering in Filippi (11-15) Paulus en Silas in tronk gegooi (16-24) Tronkbewaarder en sy huismense gedoop (25-34) Paulus vra vir ’n amptelike verskoning (35-40) 17 Paulus en Silas in Tessalonika (1-9) Paulus en Silas in Berea (10-15) Paulus in Atene (16-22a) Paulus se toespraak by die Areopagus (22b-34) 18 Paulus se bediening in Korinte (1-17) Terug na Antiogië van Sirië (18-22) Paulus vertrek na Galasië en Frigië (23) Apollos word gehelp (24-28) 19 Paulus in Efese; party weer gedoop (1-7) Paulus se onderrigtingswerk (8-10) Sukses ten spyte van demone (11-20) Opskudding in Efese (21-41) 20 Paulus in Masedonië en Griekeland (1-6) Eutigus opgewek in Troas (7-12) Van Troas na Milete (13-16) Paulus vergader met ouermanne in Efese (17-38) Onderrigting van huis tot huis (20) “Dit maak ’n mens gelukkiger om te gee” (35) 21 Op pad na Jerusalem (1-14) Aankoms in Jerusalem (15-19) Paulus volg die ouermanne se raad (20-26) Opskudding in tempel; Paulus gearresteer (27-36) Paulus mag met die skare praat (37-40) 22 Paulus se verdediging voor die skare (1-21) Paulus gebruik sy Romeinse burgerskap (22-29) Sanhedrin kom bymekaar (30) 23 Paulus praat voor die Sanhedrin (1-10) Paulus versterk deur die Here (11) Plan om Paulus dood te maak (12-22) Paulus oorgeplaas na Sesarea (23-35) 24 Beskuldigings teen Paulus (1-9) Paulus se verdediging voor Feliks (10-21) Paulus se saak twee jaar lank uitgestel (22-27) 25 Paulus se verhoor voor Festus (1-12) ‘Die keiser moet my saak verhoor!’ (11) Festus praat met Agrippa oor Paulus (13-22) Paulus voor Agrippa (23-27) 26 Paulus se verdediging voor Agrippa (1-11) Paulus beskryf sy bekering (12-23) Festus en Agrippa se reaksies (24-32) 27 Paulus seil na Rome (1-12) Storm tref die skip (13-38) Skipbreuk (39-44) 28 Op Malta (1-6) Publius se pa word genees (7-10) Weer op pad na Rome (11-16) Paulus praat met Jode in Rome (17-29) Paulus preek twee jaar lank moedig (30, 31)