Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Oorsig van Galasiërs

GALASIËRS

OORSIG

  • 1

    • Groete (1-5)

    • Geen ander goeie nuus nie (6-9)

    • Goeie nuus wat Paulus verkondig, kom van God (10-12)

    • Paulus se bekering en vroeë bedrywighede (13-24)

  • 2

    • Paulus vergader met apostels in Jerusalem (1-10)

    • Paulus help Petrus (Sefas) reg (11-14)

    • As regverdig beskou slegs deur geloof (15-21)

  • 3

    • Werke van Wet teenoor geloof (1-14)

      • Regverdige sal deur geloof lewe (11)

    • Abrahamitiese belofte nie deur Wet nie (15-18)

      • Abraham se nageslag, Christus (16)

    • Oorsprong en doel van Wet (19-25)

    • Seuns van God deur geloof (26-29)

      • Abraham se nageslag, dié wat aan Christus behoort (29)

  • 4

    • Nie meer slawe nie, maar kinders (1-7)

    • Paulus besorg oor Galasiërs (8-20)

    • Hagar en Sara: twee verbonde (21-31)

      • Jerusalem daarbo, ons moeder, is vry (26)

  • 5

    • Christelike vryheid (1-15)

    • Gelei deur die gees (16-26)

      • Werke van die vlees (19-21)

      • Vrug van die gees (22, 23)

  • 6

    • Dra mekaar se laste (1-10)

      • Wat gesaai word, sal geoes word (7, 8)

    • Besnydenis beteken niks nie (11-16)

      • Nuwe skepping (15)

    • Slot (17, 18)

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel