Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling Oorsig van Deuteronomium DEUTERONOMIUM OORSIG 1 Israel verlaat berg Horeb (1-8) Hoofmanne en regters aangestel (9-18) Ongehoorsaamheid by Kades-Barnea (19-46) Israel weier om in land in te gaan (26-33) Onsuksesvolle poging om Kanaän te verower (41-46) 2 Israel 38 jaar lank in wildernis (1-23) Oorwinning oor koning Sihon van Hesbon (24-37) 3 Oorwinning oor koning Og van Basan (1-7) Land oos van Jordaan verdeel (8-20) Moses sê vir Josua om nie bang te wees nie (21, 22) Moses sal nie in land ingaan nie (23-29) 4 Volk aangespoor om gehoorsaam te wees (1-14) Moenie God se dade vergeet nie (9) Jehovah vereis uitsluitlike toegewydheid (15-31) Geen ander God buiten Jehovah nie (32-40) Vrystede oos van Jordaan (41-43) Inleiding tot die Wet (44-49) 5 Jehovah se verbond by Horeb (1-5) Herhaling van Tien Gebooie (6-22) Volk is bang by berg Sinai (23-33) 6 Jy moet Jehovah met jou hele hart liefhê (1-9) “Luister, o Israel” (4) Ouers moet hulle kinders leer (6, 7) Moenie Jehovah vergeet nie (10-15) Moenie Jehovah toets nie (16-19) Vertel die volgende geslag (20-25) 7 Sewe nasies wat vernietig moet word (1-6) Waarom Israel uitgekies is (7-11) Gehoorsaamheid lei tot sukses (12-26) 8 Oorsig van seëninge van Jehovah (1-9) “Nie van brood alleen lewe nie” (3) Moenie Jehovah vergeet nie (10-20) 9 Waarom land aan Israel gegee is (1-6) Israel maak Jehovah vier keer kwaad (7-29) Die goue kalf (7-14) Moses pleit vir Israeliete (15-21, 25-29) Nog drie gevalle van opstand (22) 10 Twee kliptablette vervang (1-11) Wat Jehovah vereis (12-22) Vrees Jehovah en wees lief vir hom (12) 11 Julle het Jehovah se grootheid gesien (1-7) Die Beloofde Land (8-12) Belonings vir gehoorsaamheid (13-17) God se woorde moet in harte bewaar word (18-25) “’n Seën en ’n vloek” (26-32) 12 Aanbidding by plek wat God uitkies (1-14) Mag vleis eet, maar nie bloed nie (15-28) Moenie deur ander gode verstrik word nie (29-32) 13 Hoe om afvalliges te behandel (1-18) 14 Ongepaste maniere om te rou (1, 2) Rein en onrein voedsel (3-21) Tiende vir Jehovah (22-29) 15 Skuld elke sewende jaar afgeskryf (1-6) Hulp vir armes (7-11) Slawe elke sewende jaar vrygelaat (12-18) Els deur slaaf se oor (16, 17) Eersgebore diere geheilig (19-23) 16 Pasga; Fees van Ongesuurde Brode (1-8) Fees van Weke (9-12) Huttefees (13-17) Aanstel van regters (18-20) Verbode voorwerpe van aanbidding (21, 22) 17 Offerandes moet sonder gebrek wees (1) Hoe afvalligheid hanteer moet word (2-7) Moeilike regsake (8-13) Riglyne vir toekomstige koning (14-20) Koning moet afskrif van Wet maak (18) 18 Priesters en Leviete se deel (1-8) Toorkuns verbode (9-14) Profeet soos Moses (15-19) Hoe om valse profete te identifiseer (20-22) 19 Bloedskuld en vrystede (1-13) Mag nie grensmerkers skuif nie (14) Getuies in hof (15-21) Twee of drie getuies nodig (15) 20 Reëls in verband met oorlogvoering (1-20) Vrystelling van militêre diens (5-9) 21 Onopgeloste moorde (1-9) Huwelike met vroue wat gevange geneem is (10-14) Reg van eersgeborene (15-17) Hardkoppige seun (18-21) Man wat aan paal gehang is, vervloek (22, 23) 22 Respek vir medemens se diere (1-4) Mag nie klere van teenoorgestelde geslag dra nie (5) Goedheid teenoor diere (6, 7) Muurtjie om dak (8) Ongepaste kombinasies (9-11) Tossels aan klere (12) Wette oor seksuele oortredings (13-30) 23 Dié wat nie in God se gemeente mag kom nie (1-8) Reinheid van kamp (9-14) Slawe wat ontsnap het (15, 16) Prostitusie verbode (17, 18) Rente en geloftes (19-23) Wat verbygangers mag eet (24, 25) 24 Huwelik en egskeiding (1-5) Respek vir lewe (6-9) Bedagsaamheid teenoor armes (10-18) Reëls oor oesoorblyfsels (19-22) 25 Slaan van oortreders (1-3) Moenie bul se bek toebind nie (4) Swaershuwelik (5-10) Straf vir gryp van geslagsdele gedurende gevegte (11, 12) Eerlike gewigte en maathouers (13-16) Amalekiete moet vernietig word (17-19) 26 Offer van eerstelinge (1-11) Tweede tiende (12-15) Israel, Jehovah se spesiale eiendom (16-19) 27 Wet moet op klippe geskryf word (1-10) By berg Ebal en berg Gerisim (11-14) Vloeke uitgespreek (15-26) 28 Seëninge vir gehoorsaamheid (1-14) Vloeke vir ongehoorsaamheid (15-68) 29 Verbond met Israel in Moab (1-13) Waarskuwing teen ongehoorsaamheid (14-29) Geheime dinge, geopenbaarde dinge (29) 30 Terugkeer na Jehovah (1-10) Jehovah se gebooie nie te moeilik nie (11-14) Keuse tussen lewe en dood (15-20) 31 Moses op punt om te sterf (1-8) Openbare voorlesing van Wet (9-13) Josua aangestel (14, 15) Israel se opstandigheid voorspel (16-30) Lied wat Israel moes leer (19, 22, 30) 32 Lied van Moses (1-47) Jehovah, die Rots (4) Israel vergeet sy Rots (18) “Die wraak is myne” (35) “Wees bly, o nasies, saam met sy volk” (43) Moses sal op berg Nebo sterf (48-52) 33 Moses seën stamme (1-29) Jehovah se “ewige arms” (27) 34 Jehovah wys vir Moses die land (1-4) Moses sterf (5-12)