Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling Oorsig van Hebreërs HEBREËRS OORSIG 1 God praat deur middel van sy Seun (1-4) Seun hoër as engele (5-14) 2 Skenk meer as gewone aandag (1-4) Alles aan Jesus onderwerp (5-9) Jesus en sy broers (10-18) Vernaamste Leier deur wie redding sal kom (10) ’n Genadige hoëpriester (17) 3 Jesus groter as Moses (1-6) Alles deur God gebou (4) Waarskuwing teen gebrek aan geloof (7-19) “Vandag, as julle na sy stem luister” (7, 15) 4 Gevaar as iemand nie in God se rus ingaan nie (1-10) Aansporing om in God se rus in te gaan (11-13) God se woord is lewend (12) Jesus, die groot hoëpriester (14-16) 5 Jesus hoër as menslike hoëpriesters (1-10) ’n Priester soos Melgisedek (6, 10) Gehoorsaamheid geleer uit wat hy gely het (8) Verantwoordelik vir ewige redding (9) Waarskuwing teen onvolwassenheid (11-14) 6 Werk hard om geestelik volwasse te word (1-3) Dié wat afvallig word, hang Seun weer aan paal (4-8) Sorg dat julle hoop seker is (9-12) Sekerheid van God se belofte (13-20) God se belofte en eed onveranderlik (17, 18) 7 Melgisedek, unieke koning en priester (1-10) Christus se priesterskap beter (11-28) Christus in staat om ten volle te red (25) 8 Tabernakel ’n afbeelding van hemelse dinge (1-6) Ou en nuwe verbond (7-13) 9 Heilige diens in aardse heiligdom (1-10) Christus gaan in die hemel in met sy bloed (11-28) Middelaar van nuwe verbond (15) 10 Diereoffers ondoeltreffend (1-4) Die Wet, ’n skaduwee (1) Christus se offerande eens en vir altyd (5-18) Nuwe en lewende weg (19-25) Moenie vergaderingbywoning verwaarloos nie (24, 25) Waarskuwing teen opsetlike sonde (26-31) Vertroue en geloof om te volhard (32-39) 11 Definisie van geloof (1, 2) Voorbeelde van geloof (3-40) Sonder geloof onmoontlik om God se goedkeuring te verkry (6) 12 Jesus, Vernaamste Leier van ons geloof (1-3) Groot wolk van getuies (1) Moenie Jehovah se dissipline verwerp nie (4-11) Maak reguit paaie vir voete (12-17) By die hemelse Jerusalem gekom (18-29) 13 Laaste aansporings en groete (1-25) Moenie gasvryheid vergeet nie (2) Huwelik moet eerbaar wees (4) Gehoorsaam aan dié wat die leiding neem (7, 17) Bring ’n lofoffer (15, 16)