Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling Oorsig van Jakobus JAKOBUS OORSIG 1 Groete (1) Volharding lei tot geluk (2-15) Geloof wat getoets is (3) Hou aan vra in geloof (5-8) Begeerte lei tot sonde en dood (14, 15) Elke goeie gawe is van bo (16-18) Iemand wat woord hoor en doen wat dit sê (19-25) Iemand wat in ’n spieël kyk (23, 24) Rein en onbesmette aanbidding (26, 27) 2 ’n Sonde om party voor te trek (1-13) Liefde, die koninklike wet (8) Geloof sonder werke is dood (14-26) Demone glo en bewe (19) Abraham word Jehovah se vriend genoem (23) 3 Beheer oor die tong (1-12) Nie baie moet onderrigters word nie (1) Die wysheid van bo (13-18) 4 Moenie vriend van wêreld wees nie (1-12) Staan die Duiwel teë (7) Kom nader aan God (8) Waarskuwing teen trots (13-17) “As Jehovah wil” (15) 5 Waarskuwing aan rykes (1-6) God seën geduldige volharding (7-11) Laat julle “ja” ja beteken (12) Gebed van geloof doeltreffend (13-18) Hulp aan ’n sondaar om terug te keer (19, 20)