Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling Oorsig van 1 Petrus 1 PETRUS OORSIG 1 Groete (1, 2) Nuwe geboorte tot lewende hoop (3-12) Wees heilig as gehoorsame kinders (13-25) 2 Ontwikkel verlange na die woord (1-3) Lewende stene opgebou tot geestelike huis (4-10) Lewe as uitlanders in die wêreld (11, 12) Gepaste onderdanigheid (13-25) Christus, ’n voorbeeld vir ons (21) 3 Vrouens en mans (1-7) Betoon meegevoel; streef vrede na (8-12) Ly ter wille van regverdigheid (13-22) Gereed om julle hoop te verdedig (15) Doop en ’n goeie gewete (21) 4 Lewe vir God se wil, soos Christus (1-6) Einde van alles is naby (7-11) Ly as ’n Christen (12-19) 5 Wees herders vir kudde van God (1-4) Wees nederig en bly wakker (5-11) Gee alle bekommernisse oor aan God (7) Duiwel soos ’n brullende leeu (8) Slot (12-14)