Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling Oorsig van Rigters RIGTERS OORSIG 1 Juda en Simeon se oorwinnings (1-20) Jebusiete nie uit Jerusalem verdryf nie (21) Josef neem Bet-El in besit (22-26) Kanaäniete nie heeltemal verdryf nie (27-36) 2 Waarskuwing van Jehovah se engel (1-5) Josua sterf (6-10) Rigters voorsien om Israel te red (11-23) 3 Jehovah toets Israel (1-6) Otniël, eerste rigter (7-11) Rigter Ehud maak vet koning Eglon dood (12-30) Rigter Samgar (31) 4 Kanaänitiese koning Jabin onderdruk Israel (1-3) Profetes Debora en rigter Barak (4-16) Jael maak Sisera dood (17-24) 5 Oorwinningslied van Debora en Barak (1-31) Sterre veg teen Sisera (20) Die Kison-stroom (21) Dié wat Jehovah liefhet, is soos son (31) 6 Midian onderdruk Israel (1-10) Engel stel rigter Gideon gerus (11-24) Gideon breek altaar van Baäl af (25-32) God se gees kom oor Gideon (33-35) Die toets met die vlies wol (36-40) 7 Gideon en sy 300 manne (1-8) Gideon se leërmag verslaan Midian (9-25) “Die swaard van Jehovah en van Gideon!” (20) Verwarring in kamp van Midian (21, 22) 8 Efraimiete stry met Gideon (1-3) Midianitiese konings agternagesit en doodgemaak (4-21) Gideon weier koningskap (22-27) Opsomming van Gideon se lewe (28-35) 9 Abimeleg word koning in Sigem (1-6) Jotam se gelykenis (7-21) Abimeleg se gewelddadige heerskappy (22-33) Abimeleg val Sigem aan (34-49) Vrou beseer Abimeleg; hy sterf (50-57) 10 Rigters Tola en Jaïr (1-5) Israel kom in opstand; toon berou (6-16) Ammoniete bedreig Israel (17, 18) 11 Rigter Jefta verdryf en later leier gemaak (1-11) Jefta redeneer met Ammon (12-28) Jefta se gelofte en sy dogter (29-40) Dogter sal nooit trou nie (38-40) 12 Konflik met Efraimiete (1-7) Sjibbolet-toets (6) Rigters Ibsan, Elon en Abdon (8-15) 13 Engel besoek Manoag en sy vrou (1-23) Simson gebore (24, 25) 14 Rigter Simson soek Filistynse vrou (1-4) Jehovah se gees help Simson om leeu dood te maak (5-9) Simson se raaisel by troue (10-19) Simson se vrou aan ander man gegee (20) 15 Simson neem wraak op Filistyne (1-20) 16 Simson in Gasa (1-3) Simson en Delila (4-22) Simson neem wraak en sterf (23-31) 17 Miga se afgode en sy priester (1-13) 18 Daniete op soek na grond (1-31) Miga se afgode en priester weggeneem (14-20) Lajis ingeneem; naam verander na Dan (27-29) Afgodediens in Dan (30, 31) 19 Benjaminiete se seksmisdaad in Gibea (1-30) 20 Oorlog teen Benjaminiete (1-48) 21 Benjamin as stam gered (1-25)