Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • ml bl. 1-2
  • Titelblad/Uitgewersbladsy

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Titelblad/Uitgewersbladsy
  • Die lewe behels veel meer!
Die lewe behels veel meer!
ml bl. 1-2

Titelblad/Uitgewersbladsy

Die lewe behels veel meer!

Baie mense lewe net van dag tot dag, sonder ’n gedagte aan die toekoms. Party huldig die filosofie: ‘Laat ons eet en drink, want môre sterf ons.’ Maar in werklikheid kan die lewe veel meer behels. Hierdie boekie verduidelik hoe jy bevredigende genot nóú en in ’n wonderlike toekoms wat voorlê, kan vind. Jy sal miskien nie net hierdie bladsye wil lees nie, maar ook hierdie lewensbelangrike sake met een van Jehovah se Getuies wil bespreek, en hulle sal met graagte jou vrae beantwoord.

—DIE UITGEWER

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel