Titelblad/Uitgewersbladsy
Die geheim van gesinsgeluk
© 1996
WATCH TOWER BIBLE AND TRACT SOCIETY OF PENNSYLVANIA
UITGEWERS
WATCH TOWER BIBLE AND TRACT SOCIETY OF SOUTH AFRICA, Robert Broomrylaan-Oos 1, Rangeview, Krugersdorp, 1739, RSA
Druk van 2012
Hierdie publikasie word nie verkoop nie. Dit word voorsien as deel van ’n wêreldwye Bybelonderrigtingswerk wat deur vrywillige bydraes ondersteun word.
Tensy anders aangedui, kom die Skrifaanhalings uit die Griekse Geskrifte uit die Nuwe Wêreld-vertaling van die Christelike Griekse Geskrifte en aanhalings uit die Hebreeuse Geskrifte uit die Afrikaanse Bybel (AB), hersiene uitgawe van 1953. Waar NW op ’n aanhaling volg, toon dit dat die aanhaling uit die Engelse New World Translation of the Holy Scriptures—With References, uitgawe van 1984, vertaal is. NAV staan vir die nuwe vertaling van die Afrikaanse Bybel wat in 1983 verskyn het