Wagtoring AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • sn lied 42
  • ‘Staan die swakkes by’

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon laai nie.

  • ‘Staan die swakkes by’
  • Sing vir Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • ‘Staan die swakkes by’
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • ‘Julle moet die swakkes help’
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Julle moet “liefde onder mekaar” hê
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2003
Sing vir Jehovah
sn lied 42

Lied 42

‘Staan die swakkes by’

Alternatiewe vertoon beskikbaar

(Handelinge 20:35)

1. Ons het baie swakhede

wat ons naaste grief.

Nogtans het Jehovah God

al sy knegte lief.

Hy toon barmhartigheid;

niks kan sy liefde stuit.

Mag ons sulke liefde toon,

sonder bymotief.

2. ‘Wie is swak, en ek is nie?’

hoor ons Paulus sê.

Christus het gesterf dat ons

lewe sal kan hê.

God gee vir swakkes om,

krag kan hul kry by hom.

Ons moet hul ook help om hul

sorge af te lê.

3. Ons veroordeel swakkes nie,

want ons weet gewis

Dat ons hulle kan versterk

as ons vriend’lik is.

Bly hulle goedgesind,

altyd aanmoedigend.

As ons hul in liefde help,

vind hul siele rus.

(Sien ook Jes. 35:3, 4; 2 Kor. 11:29; Gal. 6:2.)

    Afrikaanse publikasies (1975-2020)
    Teken af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Voorkeure
    • Copyright © 2019 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • JW.ORG
    • Meld aan