Les 2
Kyk na al die diere naby Noag se ark.
Waar is die leeu en waar is die vark?
Al die diere, maer of vet, Noag se ark het hulle almal gered.
AKTIWITEITE
Lees vir jou kind:
Laat jou kind wys na die:
Beer Hond Olifant
Kameelperd Leeu Aap
Vark Skaap
Sebra Reënboog
Laat jou kind die geluide naboots van die volgende diere:
Hond Leeu Aap
Vark Skaap
[Prent op bladsy 6, 7]