Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • th studie 6 bl. 9
  • Toepassing van tekste duidelik gemaak

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Toepassing van tekste duidelik gemaak
  • Leer hoe om beter te lees en onderrig
  • Soortgelyke materiaal
  • Tekste behoorlik ingelei
    Leer hoe om beter te lees en onderrig
  • Tekste reg toegepas
    Vind baat by opleiding in die Teokratiese Bedieningskool
  • ’n Goeie slot
    Leer hoe om beter te lees en onderrig
  • Praktiese waarde duidelik gemaak
    Leer hoe om beter te lees en onderrig
Sien nog
Leer hoe om beter te lees en onderrig
th studie 6 bl. 9

STUDIE 6

Toepassing van tekste duidelik gemaak

Teksverwysing

Johannes 10:33-36

WAT JY MOET DOEN: Moenie net ’n teks lees en dan na die volgende punt oorgaan nie. Maak seker dat jou gehoor duidelik kan sien dat daar ’n verband is tussen die teks wat jy lees en die punt wat jy probeer maak.

HOE OM DIT TE DOEN:

  • Beklemtoon sleutelwoorde. Nadat jy ’n teks gelees het, moet jy die woorde wat direk met jou hoofpunt verband hou, beklemtoon. Jy kan dit doen deur hierdie woorde te herhaal. Of jy kan ’n vraag vra wat jou gehoor sal help om die sleutelwoorde te identifiseer.

    Praktiese wenk

    As jy ander woorde gebruik om die gedagte in die teks te herhaal, moet jy seker maak dat jou gehoor nog steeds kan sien hoe die woorde in die Bybel met jou hoofpunt verband hou.

  • Beklemtoon die punt. As jy ’n spesifieke rede gegee het hoekom jy die teks gaan lees, moet jy verduidelik hoe die sleutelwoorde in die teks verband hou met daardie rede.

    Praktiese wenk

    Hou jou Bybel oop terwyl jy die teks bespreek. Dit sal diegene wat na jou luister help om die verband te sien tussen wat jy sê en die vers wat jy gelees het.

  • Hou dit eenvoudig. Vermy details wat nie tot die hoofpunt bydra nie. Dink aan wat jou gehoor alreeds oor die onderwerp weet, en besluit dan hoeveel feite jy wil gebruik om jou gehoor te help om die punt goed te verstaan.

    Afrikaanse publikasies (1975-2021)
    Teken af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel