Saterdag
“Wees geduldig met almal” – 1 Tessalonisense 5:14
Oggend
9:20 Musiekvideo
9:30 Lied 58 en gebed
9:40 SIMPOSIUM: Ons beveel onsself as God se bedienaars aan deur ons geduld
• Wanneer ons preek (Handelinge 26:29; 2 Korintiërs 6:4-6)
• Wanneer ons ons Bybelstudente onderrig (Johannes 16:12)
• Wanneer ons mekaar aanmoedig (1 Tessalonisense 5:11)
• Wanneer ons as ’n ouerman dien (2 Timoteus 4:2)
10:30 Wees geduldig met ander soos God geduldig is met ons! (Matteus 7:1, 2; 18:23-35)
10:50 Lied 138 en aankondigings
11:00 SIMPOSIUM: Verdra mekaar geduldig in liefde
• Familielede wat nie in die waarheid is nie (Kolossense 4:6)
• Jou huweliksmaat (Spreuke 19:11)
• Jou kinders (2 Timoteus 3:14)
• Familielede wat siek of bejaard is (Hebreërs 13:16)
11:45 DOOP: Jehovah se geduld is ons redding! (2 Petrus 3:13-15)
12:15 Lied 75 en pouse
Middag
1:35 Musiekvideo
1:45 Lied 106
1:50 Hoekom moet ons versigtig wees vir onmiddellike bevrediging? (1 Tessalonisense 4:3-5; 1 Johannes 2:17)
2:15 SIMPOSIUM: “Dit is beter om geduldig te wees as om hoogmoedig te wees”
• Volg Abel na, nie Adam nie (Prediker 7:8)
• Volg Jakob na, nie Esau nie (Hebreërs 12:16)
• Volg Moses na, nie Korag nie (Numeri 16:9, 10)
• Volg Samuel na, nie Saul nie (1 Samuel 15:22)
• Volg Jonatan na, nie Absalom nie (1 Samuel 23:16-18)
3:15 Lied 87 en aankondigings
3:25 FILM: “Laat jou weg aan Jehovah oor” – Deel 1 (Psalm 37:5)
3:55 “Wanneer ons vervolg word, verdra ons dit geduldig” (1 Korintiërs 4:12; Romeine 12:14, 21)
4:30 Lied 79 en slotgebed