Bladsy twee-en-dertig
◼ Watter bewys is daar dat Jesus ’n geskiedkundige persoon was? Sien bladsy 7.
◼ Waarom is dit belangrik dat jy jou twyfelgedagtes oor God uit die weg ruim? Sien bladsy 9.
◼ Hoe kan jy jou tiener vir die uitdagings van volwassenheid voorberei? Sien bladsye 10-12.
◼ Hoe kan bose geeste jou leed aandoen? Sien bladsy 20.
◼ Gee God mense vandag die krag om wonderdadige genesings te verrig? Sien bladsy 28.