Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w17 September bl. 2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe)—2017
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe)—2017
w17 September bl. 2

Inhoudsopgawe

WEEK VAN 23-29 OKTOBER 2017

3 Beoefen selfbeheersing

Jehovah het volmaakte selfbeheersing. Hoe kan ons sy voorbeeld van selfbeheersing navolg? En wat kan ons doen om meer selfbeheersing te hê?

WEEK VAN 30 OKTOBER 2017–5 NOVEMBER 2017

8 Wees medelydend soos Jehovah

Wat is medelye? Jehovah en Jesus is volmaakte voorbeelde van medelye. Hoe kan ons hulle goeie voorbeeld van medelye navolg? En hoe kan ons hierby baat vind?

13 Lewensverhaal​—Ek was bevoorreg om saam met geestelike manne te werk

WEEK VAN 6-12 NOVEMBER 2017

18 “Die woord van ons God . . . sal tot onbepaalde tyd bly bestaan”

WEEK VAN 13-19 NOVEMBER 2017

23 “Die woord van God . . . oefen krag uit”

Die Bybel word in al hoe meer tale vertaal. Waarom is dit belangrik? En hoe kan ons wys dat ons dit waardeer om die Bybel in ons eie taal te hê? Hierdie artikels sal ons help om groter waardering vir die Bybel te hê en om ons liefde vir die Outeur van die Bybel te versterk.

WEEK VAN 20-26 NOVEMBER 2017

28 “Wees moedig . . . en tree op”

Christene het moed nodig. Hoe help die voorbeelde in die Bybel ons om moedig te wees? Hoe kan jongmense, ouers, ouer susters en gedoopte broers wys dat hulle moedig is, en dat hulle bereid is om op te tree?

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel