Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • wp18 nr. 1 bl. 1-2
  • Is die Bybel vandag nog prakties?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Is die Bybel vandag nog prakties?
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Publieke uitgawe)—2018
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Publieke uitgawe)—2018
wp18 nr. 1 bl. 1-2
Die Wagtoring, nr. 1 2018 | Is die Bybel vandag nog prakties?

Is die Bybel vandag nog prakties?

Nr. 1 2018

© 2017 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania

Hierdie publikasie word nie verkoop nie. Dit word voorsien as deel van ’n wêreldwye Bybelonderrigtingswerk wat deur vrywillige bydraes ondersteun word. Besoek gerus www.jw.org/af as jy ’n bydrae wil maak. Tensy anders aangedui, kom Bybelaanhalings uit die Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif.

HIERDIE TYDSKRIF, Die Wagtoring, vereer Jehovah God, die Heerser van die heelal. Dit vertroos mense met die goeie nuus dat God se hemelse Koninkryk binnekort ’n einde aan alle goddeloosheid sal maak en die aarde in ’n paradys sal omskep. Dit bevorder geloof in Jesus Christus. Hy het gesterf sodat ons die ewige lewe kan kry en regeer nou as Koning van God se Koninkryk. Hierdie tydskrif word vanaf 1879 uitgegee en is niepolities. Dit erken die Bybel as die hoogste gesag.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel