Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w18 Julie bl. 2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) — 2018
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) — 2018
w18 Julie bl. 2

Inhoudsopgawe

3 Hulle het hulle gewillig aangebied — In Mianmar

WEEK VAN 3-9 SEPTEMBER 2018

7 Wie se erkenning wil jy graag hê?

Vandag probeer baie mense om die erkenning van hierdie goddelose wêreld te kry. Hierdie artikel sal bespreek hoekom ons moet aanhou om daarop te fokus om die belangrikste soort erkenning te kry — die erkenning wat Jehovah aan sy getroue knegte gee. Ons sal ook bespreek hoe Jehovah hierdie erkenning gee, en ons sal sien dat hy dit partykeer op maniere doen wat ons nooit sou verwag nie.

WEEK VAN 10-16 SEPTEMBER 2018

12 Hou jy jou oë op Jehovah?

In hierdie artikel gaan ons kyk hoekom die getroue man Moses die voorreg verloor het om die Beloofde Land binne te gaan. Ons sal ook leer wat ons moet doen sodat ons nie dieselfde fout as Moses maak nie.

WEEK VAN 17-23 SEPTEMBER 2018

17 “Wie is aan Jehovah se kant?”

WEEK VAN 24-30 SEPTEMBER 2018

22 Ons behoort aan Jehovah

Jehovah het die reg om te sê dat alle mense aan hom behoort. Daarom kan hy uitsluitlike toegewydheid van ons vereis. Maar party mense doen verkeerde dinge terwyl hulle sê dat hulle God aanbid. In die eerste artikel sal ons belangrike lesse leer uit die Bybelverslae oor Kain, Salomo, Moses en Aäron. In die tweede artikel sal ons na verskillende maniere kyk waarop ons kan wys dat ons die voorreg waardeer om aan Jehovah te behoort en sy volk te wees.

27 Leer hoe om meegevoel te hê met “alle soorte mense”

30 Hoe om jou studie van die Bybel prakties te maak en dit meer te geniet

32 Vrae van lesers

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel