Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 5/02 bl. 2
  • Teokratiese nuus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Teokratiese nuus
  • Ons Koninkryksbediening—2002
Ons Koninkryksbediening—2002
km 5/02 bl. 2

Teokratiese nuus

◼ Die broers in Kutloanong, Odendaalsrus, was verheug toe die Kutloanong-Sentraal-gemeente in Januarie die eerste Koninkryksaal daar toegewy het. Die ander twee gemeentes in Odendaalsrus, wat tans in sinkgeboutjies vergader, finaliseer nou hulle planne om hulle Koninkryksale te bou.

Die Vryburg-gemeente het aan hulle Koninkryksaal aangebou en dit in Februarie toegewy.

    Afrikaanse publikasies (1975-2027)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel