Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb16 Augustus bl. 5
  • Jehovah hou in gedagte dat ons stof is

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Jehovah hou in gedagte dat ons stof is
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
  • Soortgelyke materiaal
  • Hy is gedagtig dat “ons stof is”
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2011
  • ‘Loof Jehovah, o my siel’
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1999
  • Vergewe God ernstige sondes?
    Ontwaak!—2008
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
mwb16 Augustus bl. 5

SKATTE UIT GOD SE WOORD | PSALM 102-105

Jehovah hou in gedagte dat ons stof is

’n Man hou stof in sy hand en peins oor die sterrehemel, die son en ’n pa se liefde vir sy seun

Dawid het beeldspraak gebruik om Jehovah se barmhartigheid toe te lig.

  • Die sterrehemel

    103:11

    Net soos ons ons nie kan voorstel hoe groot die afstand tussen die sterrehemel en die aarde is nie, kan ons nie begryp hoe groot Jehovah se lojale liefde is nie

  • Die son

    103:12

    Jehovah verwyder ons sondes so ver van ons af as wat ons ons kan voorstel, so ver as wat die sonsopkoms van die sonsondergang af is

  • ’n Pa betoon liefde aan sy seun

    103:13

    Net soos ’n vader medelye betoon aan sy seun wat dalk seergekry het, toon Jehovah barmhartigheid aan berouvolles wat verpletter is deur hulle sondes

    Afrikaanse publikasies (1975-2022)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel