Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb16 Desember bl. 6
  • Goddelike onderrigting help om vooroordeel te oorkom

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Goddelike onderrigting help om vooroordeel te oorkom
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
  • Soortgelyke materiaal
  • Vooroordeel—’n Wêreldwye probleem
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2013
  • ’n Wêreld sonder vooroordeel—Wanneer?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2013
  • Diskriminasie – Is jy aangesteek?
    Ontwaak! – 2020
  • Die einde van vooroordeel
    Ontwaak!—2004
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
mwb16 Desember bl. 6

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Goddelike onderrigting help om vooroordeel te oorkom

Jehovah is nie partydig nie (Han 10:34, 35). Hy aanvaar mense “uit alle nasies en stamme en volke en tale” (Op 7:9). Daarom is daar geen plek vir vooroordeel of voortrekkery in die Christengemeente nie (Jak 2:1-4). Danksy goddelike onderrigting geniet ons ’n geestelike paradys waar ons al gesien het hoe mense se persoonlikhede verander (Jes 11:6-9). Ons probeer hard om enige vooroordeel met wortel en tak uit ons hart te roei, en sodoende toon ons dat ons navolgers van God is.—Ef 5:1, 2.

Johny en Gideon verwelkom kinders by die Koninkryksaal

KYK DIE VIDEO JOHNY EN GIDEON: VYANDE WORD BROERS. BEANTWOORD DAN DIE VOLGENDE VRAE:

  • Waarom is die onderrigting wat Jehovah ons gee, meer suksesvol as mense se pogings om diskriminasie en vooroordeel uit die weg te ruim?

  • Wat beïndruk jou omtrent ons internasionale broederskap?

  • Hoe verheerlik dit Jehovah wanneer ons ons Christelike eenheid beskerm?

    Afrikaanse publikasies (1975-2022)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel