27 Augustus – 2 September
LUKAS 23-24
Lied 130 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Wees bereid om ander te vergewe”: (10 min.)
Lu 23:34 — Jesus het die Romeinse soldate vergewe wat hom aan die paal gehang het (cl 297 ¶16)
Lu 23:43 — Jesus het ’n misdadiger vergewe (g 2/08 11 ¶5-6)
Lu 24:34 — Jesus het Petrus vergewe (cl 297-298 ¶17-18)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Lu 23:31 — Waarvan praat Jesus waarskynlik in hierdie vers? (“wanneer die boom vogtig is . . . wanneer hy verdor is”, studienota oor Lu 23:31 in nwtsty)
Lu 23:33 — Watter bewyse is daar dat spykers heel moontlik in die ou tyd gebruik is om iemand aan ’n paal vas te maak wanneer hy tereggestel is? (“Spyker in ’n hakskeenbeen”, media in nwtsty)
Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?
Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Lu 23:1-16
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Tweede herbesoek: (3 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied dan ’n publikasie aan uit ons Gereedskap vir Velddiens waarin die huisbewoner spesifiek sal belangstel.
Derde herbesoek: (3 min. of minder) Kies jou eie Bybelvers en bied ’n studiepublikasie aan.
Bybelstudie: (6 min. of minder) fg les 4 ¶3-4a
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Jesus het ook vir jou broer gesterf”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Word nog mooier!
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lv hfst. 12 ¶9-14
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 82 en gebed
a Brosjure: Goeie nuus wat van God kom!