Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb19 Augustus bl. 7
  • 26 Augustus–1 September

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 26 Augustus–1 September
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
mwb19 Augustus bl. 7

26 Augustus–1 September

HEBREËRS 4-6

  • Lied 5 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Doen jou uiterste bes om in God se rus in te gaan”: (10 min.)

    • Heb 4:1, 4 – Identifiseer God se rusdag (w11 7/15 24-25 ¶3-5)

    • Heb 4:6 – Wees gehoorsaam aan Jehovah (w11 7/15 25 ¶6)

    • Heb 4:9-11 – Moenie ’n onafhanklike weg volg nie (w11 7/15 28 ¶16-17)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Heb 4:12 – Wat is “die woord van God” in hierdie konteks? (w16.09 13)

    • Heb 6:17, 18 – Wat is die “twee onveranderlike dinge” wat in hierdie verse genoem word? (it-1-E 1139 ¶2)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Heb 5:1-14 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Tweede herbesoek, video: (5 min.) Speel en bespreek die video.

  • Tweede herbesoek: (3 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek. (th studie 6)

  • Bybelstudie: (5 min. of minder) lvs 228-229 ¶7-8 (th studie 12)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 75

  • “Goeie werke wat nie vergeet word nie”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Maak jou beskikbaar om by Bethel te dien.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) cf hfst. 12 ¶15-21, venster op bl. 127

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 72 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel