14-20 Augustus
NEHEMIA 8-9
Lied 110 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Die vreugde van Jehovah is julle vesting”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
Ne 8:2, 8 – As die Israeliete ‘kon verstaan’ wanneer die Wet gelees was, hoekom was dit vir die Leviete nodig om dit te verduidelik? (it-1-E 145 ¶2)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) Ne 8:1-12 (th studie 10)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (3 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Bied ’n publikasie aan uit ons Gereedskapskissie vir Onderrigting (th studie 13).
Herbesoek: (4 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Nooi die persoon na ’n vergadering, en noem en bespreek die video Wat gebeur by ’n Koninkryksaal?, maar moenie die video speel nie (th studie 11).
Bybelstudie: (5 min.) lff les 11: Punt 5 en Party mense sê (th studie 8)
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Jy kan jou gesin help om gelukkiger te wees”: (15 min.) Bespreking en video.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 54
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 123 en gebed