Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w16 Mei bl. 2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe)—2016
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe)—2016
w16 Mei bl. 2

Inhoudsopgawe

WEEK VAN 27 JUNIE 2016–3 JULIE 2016

3 Los geskille in ’n gees van liefde op

Omdat ons onvolmaak is, het ons soms meningsverskille met ons broers en susters. In hierdie artikel sal Bybelbeginsels bespreek word wat ons kan help om meningsverskille op te los en om vrede met ander te bewaar.

WEEK VAN 4-10 JULIE 2016

9 “Gaan . . . en maak dissipels van mense van al die nasies”

Hierdie artikel sal ons help verstaan waarom ons sê dat Jehovah se Getuies die enigste mense op aarde is wat vandag Jesus se profesie in Matteus 24:14 vervul. Ons sal ook leer wat dit beteken om “vissers van mense” te wees.—Matteus 4:19.

WEEK VAN 11-17 JULIE 2016

15 Hoe neem jy persoonlike besluite?

Doen jy maar net wat jy dink reg is wanneer jy ’n besluit neem? Of vra jy ander wat jy moet doen? Hierdie artikel verduidelik waarom ons die beste besluite sal neem as ons Jehovah God se denke in ag neem.

WEEK VAN 18-24 JULIE 2016

21 Verander die Bybel nog steeds jou lewe?

Jy het moontlik groot veranderinge aangebring voordat jy gedoop is. Maar vind jy dat dit nou moeilik is om klein veranderinge aan te bring sodat jy Jehovah en Jesus noukeuriger kan navolg? Hierdie artikel verduidelik waarom dit so moeilik kan wees om hierdie veranderinge aan te bring en hoe die Bybel ons kan help.

WEEK VAN 25-31 JULIE 2016

27 Vind ten volle baat by Jehovah se voorsienings

In hierdie artikel sal ons ’n gevaar bespreek wat ons moet vermy, en ons sal leer hoe ons by al Jehovah se voorsienings kan baat vind.

    Afrikaanse publikasies (1975-2027)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel