Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w78 1/1 bl. 11
  • Hoe goed was Johannes die Doper se dieet?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Hoe goed was Johannes die Doper se dieet?
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1978
  • Soortgelyke materiaal
  • Heuning—Die by se gawe aan die mens
    Ontwaak!—2005
  • Waarom heuning onaanvaarbaar was as ’n offer
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1979
  • Het jy geweet?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2009
  • Heuning—’n soet geneser
    Ontwaak!—2002
Sien nog
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1978
w78 1/1 bl. 11

Hoe goed was Johannes die Doper se dieet?

Johannes die Doper het “sprinkane en wilde heuning” geëet (Matt. 3:4). Volgens ’n ontleding wat in Jerusalem gemaak is, bestaan 75 persent van woestynsprinkane uit proteïene. Van heuning as voedsel sê The Encyclopedia Americana: “Heuning is uiters voedsaam, veral as ’n brandstof vir energieë van die liggaam, aangesien vier vyfdes van die bestanddele daarvan koolhidrate is.”

    Afrikaanse publikasies (1975-2027)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel