Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w79 4/15 bl. 24
  • ‘Vet en glad’

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • ‘Vet en glad’
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1979
  • Soortgelyke materiaal
  • Vrae van lesers
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2008
  • Waarom is ek so vet?
    Ontwaak!—1994
  • Hoe kan ek gewig verloor?
    Ontwaak!—1994
  • Versterk om Jehovah se woorde te spreek
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1978
Sien nog
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1979
w79 4/15 bl. 24

‘Vet en glad’

Jeremia 5:28 beskryf diegene wat op oneerlike wyse ryk geword het: “Hulle het vet, hulle het glad geword; selfs gaan hulle oor die maat van boosheid heen.” Sulke goddelose manne was vet in die sin dat hulle goed gevoed was. Hulle vel het derhalwe nie los gehang asof hulle aan ondervoeding ly nie. Nee, dit was vol en “glad”. Maar hulle voorspoed was van korte duur. Jehovah sou hulle in die gerig bring.—Jer. 5:29.

    Afrikaanse publikasies (1975-2027)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel