Genesis 35:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Later het Deboʹra,+ Rebekka se oppasser, gesterf en is sy by Bet-El onder ’n eikeboom begrawe. Daarom het hy dit Allon-Baʹkut* genoem.
8 Later het Deboʹra,+ Rebekka se oppasser, gesterf en is sy by Bet-El onder ’n eikeboom begrawe. Daarom het hy dit Allon-Baʹkut* genoem.