Genesis 42:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 En hulle het vir mekaar gesê: “Ons word beslis gestraf as gevolg van ons broer,+ want ons het gesien hoe angstig hy was toe hy ons om genade gesmeek het, maar ons het nie geluister nie. Daarom het hierdie moeilikheid oor ons gekom.”
21 En hulle het vir mekaar gesê: “Ons word beslis gestraf as gevolg van ons broer,+ want ons het gesien hoe angstig hy was toe hy ons om genade gesmeek het, maar ons het nie geluister nie. Daarom het hierdie moeilikheid oor ons gekom.”