Genesis 48:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Jou twee seuns wat in Egipte vir jou gebore is voordat ek hier by jou in Egipte gekom het, is myne.+ Eʹfraim en Manasʹse sal myne word, net soos Ruben en Siʹmeon myne is.+
5 Jou twee seuns wat in Egipte vir jou gebore is voordat ek hier by jou in Egipte gekom het, is myne.+ Eʹfraim en Manasʹse sal myne word, net soos Ruben en Siʹmeon myne is.+