Genesis 6:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Daarna het God vir Noag gesê: “Ek het besluit om al die mense* te vernietig, want die aarde is vol geweld as gevolg van hulle, en daarom gaan ek hulle vernietig en die aarde verwoes.+
13 Daarna het God vir Noag gesê: “Ek het besluit om al die mense* te vernietig, want die aarde is vol geweld as gevolg van hulle, en daarom gaan ek hulle vernietig en die aarde verwoes.+