Genesis 27:36 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 36 Toe het hy gesê: “Is dit nie waarom hy Jakob* genoem word nie? Hy het my nou al twee keer bedrieg.+ Hy het al klaar my geboortereg geneem,+ en nou het hy ook my seën geneem!”+ Toe het hy bygevoeg: “Het Pa nie ’n seën vir my oor nie?” Genesis Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 27:36 “Hele Skrif”, bl. 16
36 Toe het hy gesê: “Is dit nie waarom hy Jakob* genoem word nie? Hy het my nou al twee keer bedrieg.+ Hy het al klaar my geboortereg geneem,+ en nou het hy ook my seën geneem!”+ Toe het hy bygevoeg: “Het Pa nie ’n seën vir my oor nie?”