-
Genesis 30:35Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
35 Toe het hy op daardie dag die gestreepte en bont bokramme en al die gespikkelde en bont bokooie afgesonder, almal wat wit aan hulle gehad het en al die donkerbruin jong skaapramme, en hy het hulle aan sy seuns gegee om op te pas.
-