Genesis 32:32 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 32 Daarom eet die kinders van Israel tot vandag toe nie die sening* aan die potjie van die heup nie, omdat die man aan die potjie van Jakob se heup geraak het by die sening.
32 Daarom eet die kinders van Israel tot vandag toe nie die sening* aan die potjie van die heup nie, omdat die man aan die potjie van Jakob se heup geraak het by die sening.