Eksodus 7:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Gaan môreoggend na Farao toe. Wanneer hy na die water uitgaan, moet jy langs die Nylrivier gaan staan om hom te ontmoet. Vat die staf saam wat in ’n slang verander het.+
15 Gaan môreoggend na Farao toe. Wanneer hy na die water uitgaan, moet jy langs die Nylrivier gaan staan om hom te ontmoet. Vat die staf saam wat in ’n slang verander het.+