19 Sewe dae lank mag geen suurdeeg in julle huise gevind word nie. As enigiemand iets eet wat met suurdeeg gemaak is, of hy nou ’n uitlander of ’n gebore Israeliet is,+ moet daardie persoon doodgemaak word en so uit die gemeenskap van Israel verwyder word.+