Eksodus 24:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Toe het hy die boek van die verbond geneem en dit hardop vir die volk gelees.+ En hulle het gesê: “Ons is bereid om alles te doen wat Jehovah gesê het, en ons sal gehoorsaam wees.”+
7 Toe het hy die boek van die verbond geneem en dit hardop vir die volk gelees.+ En hulle het gesê: “Ons is bereid om alles te doen wat Jehovah gesê het, en ons sal gehoorsaam wees.”+