-
Eksodus 33:8Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
8 Sodra Moses na die tent uitgegaan het, het die hele volk opgestaan en het elkeen by die ingang van sy tent gaan staan, en hulle het Moses dopgehou totdat hy in die tent ingegaan het.
-