Levitikus 4:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Hy moet met die bul doen net soos hy met die ander bul vir die sonde-offer gedoen het. Dit is hoe hy dit moet doen, en die priester moet vir hulle versoening doen,+ en hulle sal vergewe word.
20 Hy moet met die bul doen net soos hy met die ander bul vir die sonde-offer gedoen het. Dit is hoe hy dit moet doen, en die priester moet vir hulle versoening doen,+ en hulle sal vergewe word.