24 Toe het Moses Aäron se seuns laat nader kom en van die bloed aan die onderste deel van hulle regteroor gesmeer en aan die duim van hulle regterhand en aan die groottoon van hulle regtervoet, maar Moses het al die kante van die altaar met die res van die bloed besprinkel.+