Levitikus 8:30 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 30 Moses het van die salfolie+ en van die bloed op die altaar geneem en dit op Aäron en sy klere gespat, sowel as op sy seuns en die klere van sy seuns wat saam met hom was. So het hy Aäron en sy klere en sy seuns+ en hulle klere geheilig.+
30 Moses het van die salfolie+ en van die bloed op die altaar geneem en dit op Aäron en sy klere gespat, sowel as op sy seuns en die klere van sy seuns wat saam met hom was. So het hy Aäron en sy klere en sy seuns+ en hulle klere geheilig.+