Levitikus 9:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Daarna het hy die bul en die skaapram geslag wat die vrede-offer* vir die volk was. Toe het Aäron se seuns vir hom die bloed aangegee, en hy het al die kante van die altaar daarmee besprinkel.+
18 Daarna het hy die bul en die skaapram geslag wat die vrede-offer* vir die volk was. Toe het Aäron se seuns vir hom die bloed aangegee, en hy het al die kante van die altaar daarmee besprinkel.+