Levitikus 16:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Maar die bok wat deur middel van die lot vir Asaʹsel bestem is, moet lewend voor Jehovah gebring word om versoening daarmee te doen, sodat dit vir Asaʹsel weggestuur kan word, die wildernis in.+
10 Maar die bok wat deur middel van die lot vir Asaʹsel bestem is, moet lewend voor Jehovah gebring word om versoening daarmee te doen, sodat dit vir Asaʹsel weggestuur kan word, die wildernis in.+