Levitikus 20:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 “‘Jy mag nie seksuele omgang met jou ma se suster of met jou pa se suster hê nie, want dit sal skande bring oor een van jou bloedfamilielede.+ Albei moet die gevolge dra van hulle oortreding.
19 “‘Jy mag nie seksuele omgang met jou ma se suster of met jou pa se suster hê nie, want dit sal skande bring oor een van jou bloedfamilielede.+ Albei moet die gevolge dra van hulle oortreding.