Levitikus 22:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Maar as die dogter van ’n priester ’n weduwee word of geskei is en sy geen nageslag het nie en sy na haar pa se huis terugkeer soos toe sy jonger was, mag sy van haar pa se kos eet,+ maar geen ongemagtigde persoon* mag daarvan eet nie.
13 Maar as die dogter van ’n priester ’n weduwee word of geskei is en sy geen nageslag het nie en sy na haar pa se huis terugkeer soos toe sy jonger was, mag sy van haar pa se kos eet,+ maar geen ongemagtigde persoon* mag daarvan eet nie.