Levitikus 23:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 “‘Julle moet sewe sabbatte tel vanaf die dag ná die Sabbat, vanaf die dag dat julle die graanbondel van die beweegoffer bring.+ Dit moet volle weke wees.
15 “‘Julle moet sewe sabbatte tel vanaf die dag ná die Sabbat, vanaf die dag dat julle die graanbondel van die beweegoffer bring.+ Dit moet volle weke wees.