Levitikus 23:36 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 36 Julle moet sewe dae lank ’n vuuroffer vir Jehovah aanbied. Op die agtste dag moet julle ’n heilige byeenkoms hou,+ en julle moet ’n vuuroffer vir Jehovah aanbied. Dit is ’n heilige vergadering. Julle mag geen harde werk doen nie.
36 Julle moet sewe dae lank ’n vuuroffer vir Jehovah aanbied. Op die agtste dag moet julle ’n heilige byeenkoms hou,+ en julle moet ’n vuuroffer vir Jehovah aanbied. Dit is ’n heilige vergadering. Julle mag geen harde werk doen nie.